Kern doel van die pos:Om ’n mededingende, beskikbare en winsgewende insethandel-produkreeks, met spesifieke fokus op landbouchemie, kunsmis en saad, oor die OVK-groep se takke te bestuur. Bestuur die produkreeks, sentrale voorraadbeplanning, seisoe...